Oriya

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oriya
ଓଡ଼ିଆ oṛiā
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 32 miljoen[1] 
Rang: 26
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Iranies
  Indo-Aries
   Oos-Indo-Aries
    Oriya
     Oriya 
Skrifstelsel: Oriya alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Orissa en Jharkhand (Vlag van Indië Indië)
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: or
ISO 639-2: ori
ISO 639-3: ori 
Verspreiding van Oriya

Oriya (ଓଡ଼ିଆ oṛiā) is 'n Indo-Europese taal en word deur 32 miljoen mense in Oos-Indië gepraat. Oriya is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Orissa en Jharkhand. Oriya word in die Oriya alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Oriya