Pragtige piesang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pragtige piesang
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Caesionidae
Genus: Caesio
Spesie: C. teres
Binomiale naam
Caesio teres
Seale, 1906

Die Pragtige piesang (Caesio teres) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Somalië tot by Sodwanabaai in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Beautiful fusilier.

Voorkoms[wysig]

Die vis is blou aan die rugkant met die boonste gedeelte aan die agterkant geel. Die dorsale vin se rant en stertvin is ook geel.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]