Rinkhals

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rinkhals
Hemachatus haemachatus
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
Klas: Reptilia
Orde: Squamata
Suborde: Serpentes
Familie: Elapidae
Genus: Hemachatus
Fleming, 1822
Spesie: H. haemachatus
Binomiale naam
Hemachatus haemachatus
(Bonnaterre, 1790)
Sinonieme

Die Rinkhals (Hemachatus haemachatus) is 'n slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Gauteng, Mpumalanga, Vrystaat en KwaZulu-Natal.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die slang se kleure wissel van olyf tot donkerbruin met twee of drie kruisstroke oor die keel. Die slang word 1 - 1.5m lank.

Gif[wysig | wysig bron]

Die gif is neurotoksies (senuvergiftigend). Dit beteken dat die gif jou senuweestelsel aantas. Neurotoksiese gif laat jou slaperig en deurmekaar voel. Dit kan ook veroorsaak dat jy ophou asemhaal. Die slang kan gif tot 2.4 m ver spoeg en maak 'n sisgeluid wanneer hy spoeg. 'n Teengif is beskikbaar.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Boulenger, G.A. 1896. Catalogue of the Snakes in the British Museum (Natural History). Volume III., Containing the Colubridæ (Opisthoglyphæ and Proteroglyphæ)... Trustees of the British Museum (Natural History). London. p. 389.
  2. The Reptile Database. www.reptile-database.org.