Ross-Afhanklikheid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ross-Afhanklikheid
Ross Dependency
Vlag van die Ross-Afhanklikheid Wapen van die Ross-Afhanklikheid
Vlag Wapen
Volkslied: God Defend New Zealand
Ligging van die Ross-Afhanklikheid
Hoofstad geen
Grootste stad Scott-basis (NZ)
McMurdo-stasie (VSA)
Amptelike tale Engels (de facto)
Regering
Monarg
• Goewerneur-generaal
Eksterne gebied van Nieu-Seeland
Elizabeth II
David Washer
Onafhanklikheid
Stigting
• Geëis

Koninkryk van Nieu-Seeland
1923
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
450 000 km2  
174 000 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - Seisoenaal-skatting
 - Digtheid
 
<1 000 (-)
/ km2
Geldeenheid Nieu-Seelandse dollar (NZD)
Tydsone
 - Somertyd
NZST (UTC+12)
NZDT (UTC+13)
Internet-TLD .nz, .aq
Skakelkode +64 2409
Kaart wat geëiste gebiede op Antarktika vertoon

Die Ross-Afhanklikheid (Engels: Ross Dependency) is 'n sektor van Antarktika wat deur Nieu-Seeland as deel van sy nasionale grondgebied beskou word. Die provinsie, 'n driehoekige gebied wat tot by die Suidpool strek, is omtrent 450 000 km² groot, wat dit byna twee keer so groot soos al die ander Nieu-Seelandse provinsies tesame maak. Dit is tussen die 150ste en 160ste westelike lengtegraad en die 60ste suidelike breedtegraad geleë.

Die Nieu-Seelandse soewereiniteit oor die gebied word slegs deur Australië, die Verenigde Koninkryk, Frankryk en Noorweë erken. Die Scott-eilande en die Balleny-eilande maak eweneens deel uit van die Ross-Afhanklikheid. Hulle is in 1923 deur die Verenigde Koninkryk aan sy voormalige dominium Nieu-Seeland oorgedra.


Vlag van Nieu-Seeland Koninkryk van Nieu-Seeland (Realm of New Zealand) Wapen van Nieu-Seeland
CookeilandeNieu-SeelandNiueRoss-AfhanklikheidTokelau


 
Antarktiese gebiedsaansprake
Flag of Antarctica.svg

Flag of the French Southern and Antarctic Lands.svg Adélieland
Bandera de la Provincia de Tierra del Fuego.svg Argentyns-Antarktika
Flag of Australia.svg Australies-Antarktiese Gebied
Flag of the British Antarctic Territory.svg Brits-Antarktiese Gebied

Flag of Magallanes, Chile.svg Chileens-Antarktika
Flag of New Zealand.svg Ross-Afhanklikheid
Flag of Norway.svg Koningin Maudland · Peter I-Eiland
Flag of German Reich (1935–1945).svg Voormalige aanspraak: Nieu-Swabië  (1939–1945)