Brits-Antarktiese Gebied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brits-Antarktiese Gebied
British Antarctic Territory
(Engels)
Flag of the British Antarctic Territory.svg Coat of arms of the British Antarctic Territory.svg
(Vlag van die Brits-Antarktiese Gebied) (Wapen van die Brits-Antarktiese Gebied)
Nasionale leuse: Research and discovery
Kaart van geëiste gebiede op Antarktika
Kaart van geëiste gebiede op Antarktika
Ligging van die Brits-Antarktiese Gebied op Antarktika
Ligging van die Brits-Antarktiese Gebied op Antarktika
Amptelike tale Engels
Hoofstad Rothera
Grootste stad Rothera
Eerste Minister Geen
Oppervlakte
 - Totaal
1 709 400 vk km
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
>250
0/vk km
Geldeenheid Pond sterling (£) (GBP)
Tydsone UTC: UTC -4
Volkslied God Save the Queen

Brits-Antarktiese Gebied (Engels: British Antarctic Territory) is 'n sektor van Antarktika wat deur die Verenigde Koninkryk as deel van sy oorsee gebied beskou word. Die provinsie is omtrent 1 709 400 km² groot en word ook deur Argentinië en Chili geëis. Die gebied word slegs deur die Australië, Nieu-Seeland, Frankryk en Noorweë erken en is driehoekige gedeelte wat tot by die Suidpool strek en word begrens deur die 20° Wes- en 80° Wes-meridiane en die 60° Suid-breedtegraad. Die Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande en die Suidelike Shetlandeilande is ook 'n deel van die Brits-Antarktiese Gebied en word op 3 Maart 1962 van die gebiede van die Falkland-eilande gestig.


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine Militêre basisse Akrotiri en Dhekelië


 
Antarktiese gebiedsaansprake
Flag of Antarctica.svg

Flag of the French Southern and Antarctic Lands.svg Adélieland
Bandera de la Provincia de Tierra del Fuego.svg Argentyns-Antarktika
Flag of Australia.svg Australies-Antarktiese Gebied
Flag of the British Antarctic Territory.svg Brits-Antarktiese Gebied

Flag of Magallanes, Chile.svg Chileens-Antarktika
Flag of New Zealand.svg Ross-Afhanklikheid
Flag of Norway.svg Koningin Maudland · Peter I-Eiland
Flag of German Reich (1935–1945).svg Voormalige aanspraak: Nieu-Swabië  (1939–1945)