Royal Bafokeng-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Royal Bafokeng-stadion
Royal Bafokeng
Royal Bafokeng Stadium, Phokeng.jpg
Ligging Phokeng, Suid-Afrika
Koördinate 25°34′43″S 27°09′39″O Koördinate: 25°34′43″S 27°09′39″O
Geopen 1999
Renovasie 2009
Eienaar Royal Bafokeng-nasie
Oppervlak Gras
Tuisveld van
Platinum Stars (sokker)
Kapasiteit
44,530

Die Royal Bafokeng Sports Palace is 'n rugby-, sokker- en atletiekstadion in Phokeng naby Rustenburg, Suid-Afrika. Die stadion word besit deur die Royal Bafokeng-nasie, vandaar die naam. Dit is in 2000 gebou, en het groter bekendheid verwerf gedurende die Rugbywêreldbeker 1995.

Primêr gebou as 'n sokkerstadion, wat dit die eerste stadion in 'n tradisionele Afrikastad, waarin die Nelson Mandela Sokkeruitdaging, die FIFA Konfederasiebeker en die FIFA Wêreldbeker gespeel is, gemaak het. Klein aanpassings is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 aangebring en die kapasiteit is tot 40 000 toeskouers verhoog. Vandag word die stadion vir gemeenskapsametrekke van die Bafokengstam ingespan, sowel as vir atletiekbyeenkomste. Die professionele sokkerspan Platinum Stars speel hul tuiswedstryde in die Premier Sokkerliga in hierdie stadion.

Die stadion is die enigste groot (40 000+) stadion waar die Springbokke 'n 100% wenrekord geniet.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]