Saint Paul

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Saint Paul, Minnesota)
Spring na: navigasie, soek

Saint Paul

Stpaul001.jpg
Kaart Wapen
Ramsey County Minnesota Incorporated and Unincorporated areas St. Paul Highlighted.svg
StPaulSeal.gif
Vlag
Flag of St. Paul, Minnesota.svg
 Land Vlag van Verenigde State VSA
 Koördinate 44°57′N 93°6′W Koördinate: 44°57′N 93°6′W
 Stigting 1849
 Oppervlakte:  
 - Totaal 136.7 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2000) 287 151
 - Bevolkingsdigtheid 2 100.6/vk km
 Etniese groepe:  
 - Wit 64%
 - Asiate 12,36%
 - Swart 11,71%
 Tydsone -6
 - Somertyd -5
 Amptelike webwerf www.stpaul.gov

Saint Paul (of: St. Paul) is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Minnesota en die administratiewe sentrum van die distrik Ramsey (Ramsey County). Dit is die staat se tweede grootste stad wat saam met Minneapolis die Twin Cities of "Tweelingstad" vorm, die sestiende grootste metropolitaanse gebied in die VSA. Saint Paul het 'n bevolking van sowat 287 000 mense. Saint Paul lê aan die noordoewer van die Mississippirivier.

Susterstede[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Saint Paul (kategorie)
Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
Hoofstede AlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton