Saterfries

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Saterfries
Seeltersk
Gepraat in: Vlag van Duitsland Duitsland 
Gebied: Flag of Lower Saxony.svg Nedersakse
Totale sprekers: 1 000[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Anglo-Fries
    Saterfries 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Duitsland Duitsland
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: gem
ISO 639-3: stq 
Huidige verspreiding van Fries: ██ Wes-Fries ██ Noord-Fries ██ Saterfries
Tweetalige padteken in Nedersakse

Saterfries of Saterland-Fries (Seeltersk, Duits: Saterfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal en word deur 1 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Nedersakse (Saterland) gepraat. Dit is die laaste dialek van Oos-Fries, wat vandag nog bestaan.

Die naaste tale, wat nou aan Saterfries verwant is, is Noord- en Oos-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Saterfries
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale
Noord-Germaanse tale:
Deens | Faroëes | Nynorsk en Bokmål (Noors) | Sweeds | Yslands
Wes-Germaanse tale:
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands | Nedersaksies | Skots
Oos-Germaanse tale:
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†)