Romani

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Romani
romani ćhib
Gepraat in: verskeie Europese lande 
Gebied: Sentraal- en Oos-Europa
Totale sprekers: 3 Miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Iranies
  Indo-Aries
   Romani 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of Kosovo Kosowo[2] (plaaslik)
Flag of the Republic of Macedonia Republiek van Macedonië[3] (plaaslik)
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: rom
ISO 639-3: rom 
Dialekte van Romani

Romani of Romanes (romani ćhib) is 'n Indo-Ariese taal wat hoofsaaklik in Sentraal- en Oos-Europa deur 3 miljoen Roma gepraat word. Dit is verwant aan Hindi en Oerdoe. In Kosowo en die Republiek van Masedonië word Romani as plaaslike ampstaal erken en in Duitsland[4], Finland, Hongarye[5], Noorweë, Oostenryk, Roemenië, Slowenië en Swede[6] word Romani amptelik as minderheidstaal erken.

Verwysings[wysig]

  1. (en) ethnologue.com: Romany.
  2. (en) Constitution of the Republic of Kosovo (PDF; 244 kB), bl. 8.
  3. www.sobranie.mk: Assembly of the Republic of Macedonia.
  4. (de) Regional- und Minderheitensprachen”. Federal Ministry of the Interior: 2008. URL besoek op 12 Augustus 2012.
  5. (hu) National and Ethnic Minorities in Hungary”. Facts About Hungary. URL besoek op 12 Augustus 2012.
  6. (sv) National minorities and minority languages”. Swedish Ministry for Integration and Gender Equality: 2007. URL besoek op 12 Augustus 2012.
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Romani