Oos-Germaanse tale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oos-Germaanse tale
Geografiese
verspreiding:
uitgesterf
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Europees
 Germaanse tale
  Oos-Germaanse tale
Onderafdelings:
Die moderne Germaanse tale in Europa word verdeel in Noord- en Wes-Germaanse tale ██ Nederduits (Wes-Germaans) ██ Hoogduits (Wes-Germaans) ██ Eiland-Anglo-Fries (Wes-Germaans) ██ Vasteland-Anglo-Fries (Wes-Germaans) ██ Oos-Skandinawies ██ Wes-Skandinawies ██ Lyn wat die Noord- en Wes-Germaanse tale verdeel.

Die Oos-Germaanse tale is 'n sub-groep van die Indo-Europese tale, in die Germaanse familie. Dit was in Europa, spesifiek tussen die Oder- en Wislariviere en in Suid-Swede, gepraat deur stamme na wie oor die algemeen as Oos-Germane verwys word. Hulle sluit in die Gote, Vandale en Boergondiërs tesame met 'n paar ander.

Daar is maar weinig bekend wat die Oos-Germaanse tale betref, almal is uitgestorwe en slegs Goties het nog geskrifte agtergelaat.

Sien ook: Wes-Germaanse tale, Noord-Germaanse tale

Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale
Noord-Germaanse tale:
Deens | Faroëes | Nynorsk en Bokmål (Noors) | Sweeds | Yslands
Wes-Germaanse tale:
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands | Nedersaksies | Skots
Oos-Germaanse tale:
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†)