Suidelike noorkapper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suidelike noorkapper
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Cetacea
Familie: Balaenidae
Genus: Eubalaena
Spesie: E. australis
(Desmoulins, 1822)
Binomiale naam
Eubalaena australis
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme
  • E. antarctica (Lesson, 1828)
  • E. antipodarum (Gray, 1843)
  • E. temminckii (Gray, 1864)

Die Suidelike noorkapper (Eubalaena australis) is 'n walvis wat aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom. Die walvis word uitgeken aan die wit, vratagtige groeisels op die kop. Die soogdier het groot spaanvormige borsvinne maar geen rugvin nie.

Dit kom voor in die oop see; in die suidelike halfrond se somer kom hulle by Antartika voor, terwyl hulle van Julie na die Suid-Afrikaanse kus beweeg om te paar. Dan is die walvisse, wat selfs in kleiner baaie kom baljaar, gewilde trekpleisters vir besoekers aan Hermanus, Kaap Agulhas, Witsand, Stilbaai, Gouritsmond, Vleesbaai, Mosselbaai, Knysna en die tuinroete, Algoabaai en Mosambiek.

Die walvis se Engelse naam is die Southern Right Whale bedoelende dat dit die 'regte' walvis was om dood te maak destyds deur die walvisjagters. Die walvis mag egter nie meer gejag word nie.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Nota: Walvisse is soogdiere en nie visse nie.

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Reilly, S.B., Bannister, J.L., Best, P.B., Brown, M., Brownell Jr., R.L., Butterworth, D.S., Clapham, P.J., Cooke, J., Donovan, G.P., Urbán, J. & Zerbini, A.N. (2008). “Eubalaena australis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2009.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 12 September 2009.