Witsand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witsand
Ligging van Witsand op 'n kaart (Wes-Kaap)
Witsand
Witsand
Koördinate: 34°23′42.04″S 20°50′29.99″O Koördinate: 34°23′42.04″S 20°50′29.99″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Plaaslike Munisipaliteit Hessequa
Oppervlak
 - Gehug 2,71 km²  (1 vk m)
Hoogte m (0 vt)
Bevolking (2011)
 - Gehug 321
 - Digtheid 120/km² (310,8/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 6666
Skakelkode(s) 028

Witsand is 'n vissersdorpie en vakansieoord by die mond van die Breederivier aan die Wes-Kaapse kus, naby Port Beaufort, Suid-Afrika (Nota: moenie verwar met Fort Beaufort nie). Die dorpie ontleen sy naam aan die lang wit strande. Die dorpie is ook gewild onder die hengelaars omrede die groot verskeidenheid lynvis wat hier gevang kan word. Die strand is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.

Witsand se baai word beskou as die walvis-kraamsaal van die Suid-Afrikaanse kuslyn[1].

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]