Vlag van Saint-Barthélemy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van Saint-Berthélemy
Vlag van  Saint-Berthélemy
Gebruik Ander Ander
Verhouding 2:3
Ontwerp Die wapen van Saint-Barthélemy op ’n wit agtergrond.

Die vlag van Saint-Barthélemy is ’n nie-amptelike vlag van die Franse oorsese gebied. Die vlag vertoon die wapen van Saint-Barthélemy op ’n wit agtergrond.

Die vlag geniet geen amptelike status in Frankryk of op Saint-Barthélemy self nie.

Ander vlae[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: