Vlag van Jamaika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van Jamaika
Vlag van  Jamaika
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 6 Augustus 1962
Ontwerp ’n Geel Sint Andrieskruis met die boonste en onderste driehoeke in groen en die linker en regterste en linkerste driehoeke in swart.
Wisselvormvlag van  Jamaika
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp ’n Rooi Sint Josirkruis met die nasionale vlag in die skildhoek.

Die nasionale vlag van Jamaika is op 6 Augustus 1962 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n geel Sint Joriskruis met die driehoeke aan die vlagpaal- en wapperkante in swart en die boonste en onderste driehoeke in groen.

Simboliek[wysig]

Die vlag bestaan uit die kleure groen, goud en swart. Swart simboliseer die krag en kreatiwiteit van die Jamaikaanse volk, goud stel die sonlig en die natuurlike rykdomme van die land voor en die groen verteenwoordig die hoop vir ’n goeie toekoms asook die land se rykdomme. Die drie kleure simboliseer ook die meeste Jamaikaners se herkoms (Afrika) voor.

Ontwerp[wysig]

Die huidige ontwerp van die vlag het ontstaan uit voorstelle wat deur die publiek ingestuur is. Dit is oorspronklik ontwerp met drie horisontale bane maar die gevoel was dat dit te na aan die Tanganjikaanse vlag was. Daar is uiteindelik ’n Sint Andrieskruis ingevoeg en die huidige vlag het sy vorm aangeneem.

Ander vlae[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

  • (en) Jamaika by Flags of the World.
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Vlae van Jamaika (kategorie)


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.