Transkontinentale land

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart van Transkontinentale Lande:
██ Lande met 'n aangrensende gebied op twee kontinente ██ Lande met 'n nie-aangrensende gebied op twee kontinente ██ Lande met gebiede op twee of meer kontinente

'n Transkontinentale land is 'n land wat oor meer as een kontinent versprei is.

Voorbeelde van transkontinentale lande[wysig]

Afrika en Asië[wysig]

Afrika en Europa[wysig]

Asië en Europa[wysig]

Die konvensionele grens tussen Europa en Asië.
Groen - Europa; Pers - Asië.
  • Armenië - lê in Asië, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is lid van die Raad van Europa.
  • Azerbeidjan - lê in Europa en Asië, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is lid van die Raad van Europa.
  • Siprus - lê in Asië, maar is geopolities en kultureel Europees.
  • Georgië - lê in Europa en Asië, maar neem deel aan Europese sportkompetisies, Eurovisie sangfees en is 'n lid van die Raad van Europa.
  • Kasakstan - lê in Europa en Asië, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is 'n kandidaat-lid van die Raad van Europa.
  • Rusland - lê in Europa en Asië.
  • Turkye - lê in Europa en Asië, geskei deur die Bosporus.

Asië en Oseanië[wysig]

  • Indonesië - lê in Asië, oostelike deel is volgens sommige definisies deel van Oseanië.
  • Oos-Timor - lê in Asië, maar kultureel geassosieer met Oseanië.

Europa en Noord-Amerika[wysig]

Noord- ein Suid-Amerika[wysig]

  • Chili - lê in Suid-Amerika en Oseanië (Paaseiland), maak ook aanspraak op 'n deel van Antarktika.
  • Guyana - lê in Suid-Amerika, maar neem deel aan Karibiese sportkompetisies, en is nie Spaans- of Portugeestalig nie.
  • Panama - lê in Noord- en Suid-Amerika, is geskei deur die Panamakanaal.
  • Suriname - lê in Suid-Amerika, maar neem deel aan Karibiese sportkompetisies, en is nie Spaans- of Portugeestalig nie.

Globaal[wysig]