Vlieëvangers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlieëvangers
Melaenornis fischeri
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Suborde: Passeri
Familie: Muscicapidae
Vigors, 1825
Genera

Sien teks.

Vlieëvangers (Muscicapidae) is 'n groot familie van voëls wat aan die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort.[1] Hulle is klein voëltjies wat meestal tot die ouwêreld beperk is (Europa, Afrika en Asië). Hulle vreet hoofsaaklik insekte wat hulle in vlug vang.

Genera[wysig]

Familie Muscicapidae

  • Nog nie aan 'n subfamilie toegeken nie:

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Muscicapidae (bladsy)

Verwysings[wysig]