1574
Voorkoms
1574 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1569 | 1570 | 1571 | 1572 | 1573 | ◄ 1574 ► | 1575 | 1576 | 1577 | 1578 | 1579 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1574 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die beleg van Leiden word verbreek. | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1574 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 15 Januarie – Alessandro Ottaviano de' Medici (later Pous Leo XI) word aartsbiskop van Florence.
- 20 Mei – Pous Gregorius XIII publiseer die bul Dominus ac Redemptor noster Jesus wat die Jubileum van 1575 aankondig.
- 5 Julie – Pous Gregorius XIII stel sy nefie Filippo Guastavillani aan as kardinaal.
- 3 Oktober - Die beleg van Leiden word verbreek.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 17 Januarie – Robert Fludd, Britse-natuurkundige, astroloog en mistikus († 1637)
- 6 Mei – Giovanni Battista Pamphilj (later Pous Innocentius X), die 236ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1655)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 27 Junie – Giorgio Vasari, 'n Italiaanse skilder, argitek en een van die eerste kunsgeskiedkundiges (* 1511)
- 12 of 15 Desember – Selim II, sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1524)
- Onbekend – Carlo Portelli, Italiaanse skilder van die Renaissance (* onbekend)