1579
Voorkoms
1579 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1574 | 1575 | 1576 | 1577 | 1578 | ◄ 1579 ► | 1580 | 1581 | 1582 | 1583 | 1584 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1579 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Unie van Utrecht in bruin; die Unie van Atrecht in blou; Spaanse gebiede in geel | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1579 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Stigting van Monterrey (Meksiko)
- 23 Januarie – Die Unie van Utrecht word onderteken wat die provinsies in noordelike Nederland verenig.
- 1 Mei – Pous Gregorius XIII stig die Engelse seminarie in Rome.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 22 November – Johannes Stalpaert van der Wiele, Nederlandse priester, skrywer en digter († 1630)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 28 Maart – Juan Fernández de Navarrete, Spaanse skilder (* 1526)
- 6 Mei – François de Montmorency, goewerneur van Parys en maarskalk van Frankryk (* 1530)
- 5 Augustus – Stanislaus Hosius, Duits-Poolse teoloog (* 1504)
- 24 Oktober – Albrecht V, hertog van Beiere (* 1528)
- 15 November – Franz Davidis, Unitariese teoloog (* 1510)
- (of 1580) – Luís de Camões, nasionale digter van Portugal (* 1524 of 1525)