1693
Voorkoms
1693 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1688 | 1689 | 1690 | 1691 | 1692 | ◄ 1693 ► | 1694 | 1695 | 1696 | 1697 | 1698 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1693 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die VOC basis Nagapattinam op die ooskus van Indië. | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1693 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 31 Desember – Pous Innocentius XII verklaar Joanna van Portugal en Peter Gambacorta van Pisa salig.
Indië
[wysig | wysig bron]- Augustus-- Die VOC se vloot onder Laurens Pit (die jonge) vaar van Nagapattinam na die Franse kolonie Pondicherry en val dit aan.
- 8 September - Die Franse gee die stad Pondicherry oor aan die Nederlanders.[1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 28 Februarie – Anna van Rusland, tsaar van Rusland († 1740)
- 7 Maart – Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII), die 248ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1769).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 6 Januarie – Mehmet IV, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1642)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Knaap, Gerrit. (2024). "4 Expanding the Empire ( 1685–1780 )". in: Wars Overseas: Military Operations by Company and State Outside Europe 1595-1814,. Leiden, NL: Leiden University Press. pp. 123–154. doi:10.24415/9789400604513-007.