1690

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1690

| 16de eeu | ◄ 17de eeu ► | 18de eeu |

◄ ◄ | | 1685 | 1686 | 1687 | 1688 | 1689 | ◄ 1690 ► | 1691 | 1692 | 1693 | 1694 | 1695 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1690
MDCXC
Ab urbe condita 2443
Armeense kalender 1139

ԹՎ ՌՃԼԹ

Sjinese kalender 4386 – 4387

丙巳 – 丁午

Ethiopiese kalender 1682 –1683
Hebreeuse kalender 5450 – 5451
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1745 – 1746
- Shaka Samvat 1612 – 1613
- Kali Yuga 4791 – 4792
Irannese kalender 1068 –1069
Islamitiese kalender 1101 –1101


Die jaar 1690 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 90ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig]

  • 13 FebruariePous Alexander VIII stel 11 nuwe kardinale aan waaronder Gianfrancesco Albani (later Pous Clemens XI).
  • 10 April – Gianfrancesco Albani (later Pous Clemens XI) word kardinaal-diaken van S. Maria in Aquiro.
  • 10 AprilLorenzo Corsini (later Pous Clemens XII) word titulêr aartsbiskop van Nicomedia.
  • 22 Mei – Gianfrancesco Albani (later Pous Clemens XI) word kardinaal-diaken van S. Adriano al Foro.
  • 11 Junie – Pous Alexander VIII verklaar Sint Kinga (ook Cunegunde) van Pole, salig.
  • 18 Junie – Lorenzo Corsini (later Pous Clemens XII) word tot biskop gewy deur kardinaal Flavio Chigi.
  • 4 Augustus Pous Alexander VIII veroordeel die Galliese Vryhede.
  • 24 Augustus – Pous Alexander VIII veroordeel die leer van die filosofiese sondes.
  • 16 Oktober – Pous Alexander VIII verklaar vyf mense heilig, waaronder Johannes van God en Giovanni van Capistrano.
  • 13 November – Pous Alexander VIII stel Francesco Barberini en Lorenzo Altieri aan as kardinaal.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]