1757
Voorkoms
1757 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1752 | 1753 | 1754 | 1755 | 1756 | ◄ 1757 ► | 1758 | 1759 | 1760 | 1761 | 1762 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1757 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Osman III | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1757 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 27 Julie – Pous Benedictus XIV verklaar (H)ugo degli Atti salig.
- 2 Augustus – Pous Benedictus XIV publiseer Quam grave teen die opdra van die mis deur nie-priesters.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 22 Junie – George Vancouver, seevaarder († 1798).
- 28 Oktober – William Blake – Waterverfskilder († 1827).
- 6 Desember – Sir David Baird, 'n Britse generaal en militêre goerwerneur in die Kaapkolonie († 1829).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Osman III, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1699)
- 23 April – Arnoldus Mauritius Meiring, Nederlandse predikant en stamvader van die Meirings in Suid-Afrika (* 1695)
- 23 Julie – Domenico Scarlatti, Italiaanse komponis (* 1685).