Administratiefreg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Administratief reg dek 'n baie wye veld en is soms moeilik omskryfbaar. Dit behels gewoonlik die optrede van die uitvoerende gesag van 'n staat. Dit is al die rëels wat aan regsubjekte die bevoegdheid verleen om op te tree. Dit skryf verder ook die prosedures voor hoe opgetree moet word en verseker dat derglike optredes binne perke is.