Afrikamoerbei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Afrikamoerbei
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
M. mesozygia
Binomiale naam
Morus mesozygia
Stapf ex A.Chev.

Die Afrikamoerbei (Morus mesozygia) is 'n boom en is in Suid-Afrika beperk tot die kuswoud noord van St. Lucia. Die blare is kenmerkend maar die blomme en vrugte is onopvallend.

Die boom se nasionale nommer is 44.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]