St. Lucia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die Karibiese eilandnasie. Vir ander gebruike van die term St. Lucia, sien St. Lucia (dubbelsinnig).
Saint Lucia
St. Lucia
Vlag van St. Lucia Wapen van St. Lucia
Vlag Wapen
Nasionale leuse: The Land, The People, The Light
(Engels vir: "Die Land, die Mense, die Lig")
Volkslied: Sons and Daughters of Saint Lucia
Ligging van St. Lucia
Hoofstad Castries

14°01′N 60°59′W / 14.017°N 60.983°W / 14.017; -60.983

Grootste stad Castries
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
Eerste minister
Parlementêre demokrasie
en grondwetlike monargie
Elizabeth II
Pearlette Louisy
Allen Chastanet
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Geassosieerde land
• van die Verenigde Koninkryk


1 Maart 1967
22 Februarie 1979
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
617 km2  (191ste)
238,23 myl2
1,6
Bevolking
 - 2014-sensus
 - Digtheid
 
183 600
298 / km2 (41ste)
672 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$2,101 miljard[1]
$12 927[1]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$1,239 miljard[1]
$7 769[1]

MOI (2014) 0,729[2] (89ste)  –  hoog
Geldeenheid Dollar (XCD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .lc
Skakelkode +1-758
Kaart van St. Lucia

St. Lucia (Engels: Saint Lucia, Frans: Sainte-Lucie) is 'n eilandnasie in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 617 km² en 'n bevolking van 183 600 in 2014 wat deel van die Klein Antille is.

St. Lucia is in die oostelike deel van die Karibiese See op die grens met die Atlantiese Oseaan geleë. Dit is in die noorde van St. Vincent en die Grenadines, in die noordweste van Barbados en in die suide van Martinique geleë. Die hoofstad en grootste stad is Castries.

St. Lucia is 'n monargie binne die Britse Statebond en Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk is die staatshoof van dié land. Op 22 Februarie 1979 het St. Lucia van die Verenigde Koninkryk onafhanklik geword.

Krieket is die mees gewilde sportsoort en St. Lucia se krieketspelers mag by die Wes-Indië nasionale krieketspan aansluit.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) St. Lucia”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 12 Junie 2016.
  2. (en) 2015 Human Development Report”. United Nations Development Programme: 2015. URL besoek op 12 Junie 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


 
Lande van Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadine | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika