Agisanang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Agisanang
Ligging van Agisanang op 'n kaart (Noordwes)
Agisanang
Agisanang
 Agisanang se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°33′52″S 25°49′28″O / 26.56444°S 25.82444°O / -26.56444; 25.82444Koördinate: 26°33′52″S 25°49′28″O / 26.56444°S 25.82444°O / -26.56444; 25.82444
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Ngaka Modiri Molema
Munisipaliteit Tswaing
Oppervlak[1]
 - Township 1,22 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (2001)[1]
 - Township 6 138
 - Digtheid 5 031/km² (13 030,2/myl2)
Rasverdeling (2001)[1]
 • Kleurling 2.6%
 • Swart 97.4%
Taal (2001)[1]
 • Tswana 82.0%
 • Xhosa 10.4%
 • Suid-Sotho 4.3%
 • Afrikaans 1.3%
 • Ander 2.0%

Agisanang is 'n township in Noordwes, Suid-Afrika, sowat 3 km suidoos van die dorp Sannieshof in die distrik Delareyville.

Die township se naam is Tswana vir "woon saam in vrede"; dit het vroeër Agisang geheet.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Sub Place Agisanang". Sensus 2001. Besoek op 12 Junie 2017.

Bron[wysig | wysig bron]

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.