Sannieshof
Voorkoms
Sannieshof Roosville | |
---|---|
Koördinate: 26°32′0″S 25°48′0″O / 26.53333°S 25.80000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Ngaka Modiri Molema |
Munisipaliteit | Tswaing |
Stigting | 1920 |
Vernoem na | Sannie Voorendijk |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,42 km2 (2,09 vk. myl) |
Hoogte | 1 389 m (4 557 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 11 016 |
• Digtheid | 2 032/km2 (5 260/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 7.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 2.1% |
• Swart mense | 89.3% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 80.9% |
• Afrikaans | 8.2% |
• Xhosa | 3.4% |
• Engels | 1.7% |
• Ander | 5.9% |
Poskode (strate) | 2760 |
Poskode (posbusse) | 2760 |
Skakelkode | 018 |
Sannieshof is 'n dorp geleë in Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]In 1920 het die dorp begin as 'n poskantoor vir die plaaslike boere. Sannieshof is vernoem na die eerste posmeester Johan Voorendijk se vrou Sannie, maar in 1928 is die dorp hernoem na Tielman Roos, 'n parlementslid van Lichtenburg. Die naam Roosville het nie byval gevind by die plaaslike gemeenskap nie en die oorspronklike naam is weer in 1952 herstel.
Geografie en klimaat
[wysig | wysig bron]Die dorp lê 1 389 meter bo seevlak. Die N14 nasionale pad gaan deur die dorp.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Sannieshof". Sensus 2011.