Alex Salmond
Voorkoms
Alex Salmond | |
Eerste Minister van Skotland
| |
Ampstermyn 17 Mei 2007 – 18 November 2014 | |
Vise | Nicola Sturgeon |
---|---|
Monarg | Elizabeth II |
Voorafgegaan deur | Jack McConnell |
Opgevolg deur | Nicola Sturgeon |
Leier van die Skotse Nasionale Party
| |
Ampstermyn 3 September 2004 – 14 November 2014 | |
Vise | Nicola Sturgeon |
Voorafgegaan deur | John Swinney |
Opgevolg deur | Nicola Sturgeon |
Ampstermyn 22 September 1990 – 26 September 2000 | |
Vise | Alasdair Morgan |
Voorafgegaan deur | Gordon Wilson |
Opgevolg deur | John Swinney |
Lid van die Britse Parlement vir Gordon
| |
Ampstermyn 8 Mei 2015 – 3 Mei 2017 | |
Voorafgegaan deur | Malcolm Bruce |
Opgevolg deur | Colin Clark |
Lid van die Skotse Parlement vir Aberdeenshire East
| |
Ampstermyn 5 Mei 2011 – 24 Maart 2016 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe Kiesafdeling |
Opgevolg deur | Gillian Martin |
Lid van die Skotse Parlement vir Gordon
| |
Ampstermyn 3 Mei 2007 – 5 Mei 2011 | |
Voorafgegaan deur | Nora Radcliffe |
Opgevolg deur | Kiesafdeling afgeskaf |
Lid van die Skotse Parlement vir Banff and Buchan
| |
Ampstermyn 6 Mei 1999 – 7 Junie 2001 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe Kiesafdeling |
Opgevolg deur | Stewart Stevenson |
Lid van die Britse Parlement vir Banff and Buchan
| |
Ampstermyn 12 Junie 1987 – 12 April 2010 | |
Voorafgegaan deur | Albert McQuarrie |
Opgevolg deur | Eilidh Whiteford |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 31 Desember 1954 Linlithgow, Skotland, Verenigde Koninkryk |
Politieke party | Skotse Nasionale Party |
Eggenoot/-note | Moira Salmond (1981–hede) |
Alma mater | Universiteit van St Andrews |
Religie | Kerk van Skotland[1] |
Alexander Elliot Anderson (Alex) Salmond (uitgespreek /ˈsæmənd/, gebore 31 Desember 1953) is 'n Skotse politikus en het tussen 2007 en 2014 as eerste minister van Skotland gedien. Hy is die voormalige leier van die Skotse Nasionale Party (SNP).
Tydens die referendum oor die onafhanklikheid van Skotland het hy homself vir die "Ja"-veldtog beywer. Na afloop van die referendum, waarin hulle slegs 45 persent van die stemme kon trek, het hy sy bedanking aangekondig met die woorde: "For me as leader my time is nearly over, but for Scotland the campaign continues and the dream shall never die".[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Allardyce, Jason (26 Julie 2009). "Salmond: 'Faith is my driving force'". London: Sunday Times Scotland. Besoek op 26 Julie 2009.
- ↑ Scottish referendum: Salmond to quit after Scots vote No, BBC News, 19 September 2014
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Alex Salmond.