Angola-kurper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Angola-kurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infraphylum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraclass:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
(Trewavas, 1961)[1]
Spesie:
C. welwitschi
Binomiale naam
Chetia welwitschi
(Boulenger, 1898)[2]

Die Angola-kurper (Chetia welwitschi) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Angolan river bream.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is redelik onbekend en daar is onsekerheid omtrent die kleur; die vis word tot 147 mm lank. Data is verkry vanaf museum spesies, meer visse word benodig vir navorsing.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Trewavas, E. 1961. A new cichlid fish in the Limpopo basin. Ann. S. Afr. Mus. v. 46 (pt 5): 53-56.
  2. BioLib (en)