Antennarius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Antennarius
Commerson's frogfish (Antennarius commerson) in Waikiki Aquarium.JPG
Antennarius commerson
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Antennarius

Daudin, 1816
Spesies

11, Sien teks.

Antennarius is 'n genus van straalvinnige visse in die familie van hengelaars (Antennariidae).

Hierdie visse spandeer die grootste deel van hul lewens op die bodem in relatief vlak water tussen 20 en 100 m diep.[1] Hulle word wêreldwyd in tropiese en subtropiese waters aangetref. Hulle is hinderlaag roofdiere wat geduldig op hul prooi wag. Die visse het 'n tentakel aan die voorkop waarmee prooi nader gelok word. Behalwe vir 'n klein rol in die akwariumhandel, het hulle weinig ekonomiese waarde.[2]

Spesies[wysig | wysig bron]

Die genus omvat 11 spesies:[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Pietsch & Grobecker. Frogfishes of the World. Stanford University Press. 1987. ISBN 978-0-8047-1263-7
  2. http://eol.org/pages/23888/details
  3. Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2012). Spesies van Antennarius in FishBase. April 2012-weergawe.

Sien ook[wysig | wysig bron]