Arena da Baixada

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Arena da Baixada
Arenadabaixada2.jpg
Volle naam Estádio Joaquim Américo Guimarães
Ligging Curitiba, Brasilië
Koördinate 25°26′54″S 49°16′37″W / 25.44833°S 49.27694°W / -25.44833; -49.27694Koördinate: 25°26′54″S 49°16′37″W / 25.44833°S 49.27694°W / -25.44833; -49.27694
Eienaar Clube Atlético Paranaense
Operateur G3 United
Kapasiteit 42 372[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 1 Desember 1999
Gebou 1997–1999
Geopen 24 Junie 1999[2]
Renovasie 2009, 2012–2014
Huurders

Arena da Baixada (Portugees: [aˈɾẽnɐ dɐ bajˈʃadɐ]), amptelik Estádio Joaquim Américo Guimarães, is 'n sokkerstadion in Curitiba, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 43 000.[3] Die Arena da Baixada is in 1999 geopen en is die tuisveld van die sokkerklub Clube Atlético Paranaense.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Wedstryde[wysig | wysig bron]

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014[wysig | wysig bron]

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 Junie 2014 16:00 Vlag van Iran Iran 0–0 Vlag van Nigerië Nigerië Groep F 39 081
20 Junie 2014 19:00 Vlag van Honduras Honduras 1–2 Vlag van Ecuador Ecuador Groep E 39 224
23 Junie 2014 13:00 Vlag van Australië Australië 0–3 Vlag van Spanje Spanje Groep B 39 375
26 Junie 2014 17:00 Vlag van Algerië Algerië 1–1 Vlag van Rusland Rusland Groep H 39 311

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]