Arena da Amazônia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Arena da Amazônia
Amazonia Arena.jpg
Ligging Manaus, Brasilië
Gebou 2011-2014
Geopen 9 Maart 2009
Eienaar
Operateur Governo do Estado do Amazonas
Oppervlak Gras
Kapasiteit
46 000

Arena da Amazônia is 'n sportstadion in Manaus, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 gewees. Die stadion het 'n kapasiteit van 46 000.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]