Castelão
Voorkoms
Castelão | ||
Bynaam | Gigante da Boa Vista | |
---|---|---|
Volle naam | Estádio Governador Plácido Castelo | |
Ligging | Fortaleza, Brasilië | |
Koördinate | 3°48′26″S 38°31′21″W / 3.80722°S 38.52250°W | |
Eienaar | Ceará-regering | |
Operateur | Ceará-regering | |
Kapasiteit | 63 903[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 1969 | |
Gebou | 1969–1973 | |
Geopen | 11 November 1973[2] | |
Renovasie | 2002 en 2012 | |
Uitgebrei | 1980 | |
Argitek | José Liberal de Castro Gehard Ernst Borman Reginaldo Mendes Rangel Marcílio Dias de Luna Ivan da Silva Britto | |
Struktuuring. | Hugo Alcântara Mota | |
Huurders | ||
Die Estádio Plácido Aderaldo Castelo, ook bekend as Castelão (Portugees: [kasteˈlɐ̃w]), is 'n sokkerstadion in Fortaleza, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 67 037. Castelão was die eerste van 12 stadions wat gebou of herontwikkel is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.[3]
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Buiteaansig van Castelão in 2009.
-
Binneruimte van Castelão.
Wedstryde
[wysig | wysig bron]FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013
[wysig | wysig bron]- Hoofartikel: FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
19 Junie 2013 | 16:00 | Brasilië | 2–0 | Meksiko | Groep A | 57 804 |
23 Junie 2013 | 16:00 | Nigerië | 0–3 | Spanje | Groep B | 51 263 |
27 Junie 2013 | 16:00 | Spanje | 0–0 e.t. (7–6 n.S.) | Italië | Halfeindrondte | 56 083 |
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014
[wysig | wysig bron]- Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
14 Junie 2014 | 16:00 | Uruguay | 1–3 | Costa Rica | Groep D | 58 679 |
17 Junie 2014 | 16:00 | Brasilië | 0–0 | Meksiko | Groep A | 60 342 |
21 Junie 2014 | 16:00 | Duitsland | 2–2 | Ghana | Groep G | 59 621 |
24 Junie 2014 | 17:00 | Griekeland | 2–1 | Ivoorkus | Groep C | 59 095 |
29 Junie 2014 | 13:00 | Nederland | 2–1 | Meksiko | Agste eindrondte | 58 817 |
4 Julie 2014 | 17:00 | Brasilië | 2–1 | Colombia | Kwarteindrondte | 60 342 |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "CNEF - Cadastro Nacional de Estádios de Futebol" (PDF) (in Portugees). 12 Januarie 2016. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2017. Besoek op 6 Junie 2016.
- ↑ (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/estadio-governador-placido-castelo/
- ↑ "Brazil opens first World Cup 2014 stadium". BBC News (in Engels). BBC. 17 Desember 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 September 2019. Besoek op 31 Desember 2012.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Castelão.
- (en) FIFA.com - Inligting oor die stadion Geargiveer 8 Julie 2014 op Wayback Machine