Arendrog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Arendrog
Myliobatis aquila.jpg
Myliobatis aquila sasrája.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infraphylum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. aquila
Binomiale naam
Myliobatis aquila
(Linnaeus, 1758)

Die Arendrog (Myliobatis aquila) is 'n vis wat aan die hele kusgebied van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Eagle ray.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die rog is donkerbruin, swart of olyfgroen van kleur met swart kolletjies op die liggaam. Die twee pektorale vinne is baie groot en lyk soos vlerke. Die rog word tot 1.5 m wyd - vlerkpunt tot vlerkpunt. Die dier is vivipaar en 4 - 7 kleintjies word op 'n keer gebore. Die rog is eetbaar en verskaf goeie kompetisie aan hengelaars.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die arendrog verkies vlakkerige water soos strandmere om in te leef, maar is al op dieptes van 95 m gevang.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]