Ooskustongvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Austroglossus pectoralis)
Spring na: navigasie, soek
Ooskustongvis
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Pleuronectiformes
Suborde: Pleuronectoidei
Familie: Soleidae
Genus: Austroglossus
Spesie: A. pectoralis
Binomiale naam
Austroglossus pectoralis

Die Ooskustongvis (Austroglossus pectoralis) is 'n vis wat aangetref word vanaf Kaapstad tot by KwaZulu-Natal. Die vis word normaalweg gebore maar sodra dit groter word draai die skedelbene sodat albei oë aan dieselfde kant is. Die vis swem nou horisontaal en bly meerendeels op die bodem van die see, met sand bedek. Die vis word tot 60 cm groot en weeg dan ongeveer 1 kg.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]