Gaan na inhoud

Azerbeidjanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Uitleg van die Bakoe-straatrenbaan, tuiste van die Grand Prixren.

Die Azerbeidjanse Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat vir die eerste keer op die kalender ingesluit is in 2017.[1][2] Dit is op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan, op 25 Junie gehou. Die eerste Formule Eenwedren by dié baan het in 2016 die Europese Grand Prix geheet.[3]

Wenners van die Azerbeidjanse Grand Prix

[wysig | wysig bron]
Jaar Renjaer Vervaardiger Renbaan Verslag
2024 Vlag van Australië Oscar Piastri Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes Bakoe Verslag
2023 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Vlag van Oostenryk Red Bull Racing-Honda RBPT Verslag
2022 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-RBPT Verslag
2021 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda Verslag
2020 nie plaasgevind nie, weens koronaviruspandemie
2019 Vlag van Finland Valtteri Bottas Vlag van Duitsland Mercedes Bakoe Verslag
2018 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
2017 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer Verslag

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "FIA Announces World Motorsports Council decisions" (in Engels). Fédération Internationale de l'Automobile. 30 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2020. Besoek op 30 November 2016.
  2. "No German Grand Prix on F1 2017 calendar but Azerbaijan race is official". The Guardian (in Engels). Reuters. 30 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 November 2016.
  3. "FIA confirms 2016 calendar". Formula1.com (in Engels). Formula One Management. 2 Desember 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2016. Besoek op 2 Desember 2015.