Valtteri Bottas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Valtteri Bottas
Bottas in 2016.
Bottas in 2016.
Geboortedatum 28 Augustus 1989 (1989-08-28) (29 jaar oud)
Geboorteplek Nastola, Finland
Nasionaliteit Vlag van Finland Fin
Ou span(ne) Williams Martini Racing
Span in 2017 Mercedes AMG
Motornommer 77
Inskrywings 122 (121 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 4
Podiums 33
Loopbaanpunte 1025
Voorste wegspronge 7
Vinnigste rondtes 11
Eerste wedren 2013 Australiese Grand Prix
Eerste wen 2017 Russiese Grand Prix
Laaste wen 2019 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 2019 Chinese Grand Prix
Laaste seisoen 2018
Verlede jaar plek 5de (247 punte)

Valtteri Bottas (* 28 Augustus 1989) is 'n Finse professionele motorrenjaer wat vir die Mercedes AMG-span in Formule Een Grands Prix jaag. Hy woon tans in Monaco. Hy het in 2017 twee Grands Prix vir sy Mercedesspan gewen.[1]

Bottas tydens die 2015 Maleisiese Grand Prix

Verwysings[wysig | wysig bron]