2018 Azerbeidjanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
WPF1logo.png
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjanse Grand Prix 2018
Baku-F1-Street-Circuit-rev1.png
Datum 29 April 2018
Plek Bakoe-straatrenbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:41.498
Vinnigste rondte
Renjaer Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:45.149 op rondte 37
Podium
1 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari
3 Flag of Mexico.svgSergio Pérez Force India-Mercedes

Die 2018 Formule Een Azerbeidjanse Grand Prix het vir die tweede jaar op 29 April 2018 op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan, plaasgevind. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Bakoe
Bande vir 'n droë baan Reënbande
 Neumático F1 Ultra blando.png
Ultrasag
Neumático F1 Súper blando.png
Supersag
Neumático F1 Blando.png
    Sag
 Neumático F1 Intermedios.png
Tussen-in
Neumático F1 Lluvia.png
  Reën

Vrye oefening[wysig | wysig bron]

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:44.242
2 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:44.277
3 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:45.075
4 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:45.200
5 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:45.237
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:42.795
2 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:42.864
3 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:42.911
4 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:43.570
5 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:43.603
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:43.091
2 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:43.452
3 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:43.493
4 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:43.519
5 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:43.569

Kwalifisering[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Vervaardiger Kwal 1 Kwal 2 Kwal 3 Rooster
1 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 1:42.762 1:43.015 1:41.498 1
2 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:42.693 1:42.676 1:41.677 2
3 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:43.355 1:42.679 1:41.837 3
4 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:42.857 1:43.482 1:41.911 4
5 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:42.642 1:42.901 1:41.994 5
6 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 1:42.538 1:42.510 1:42.490 6
7 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:43.021 1:42.967 1:42.523 7
8 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:43.992 1:43.366 1:42.547 8
9 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 1:43.746 1:43.232 1:43.066 14[1]
10 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 1:43.426 1:43.464 1:43.351 9
11 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 1:44.359 1:43.585 10
12 35 Flag of Russia.svg Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:44.261 1:43.886 11
13 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Renault 1:44.010 1:44.019 12
14 16 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:43.752 1:44.074 13
15 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:43.674 1:44.759 15
16 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:44.489 16
17 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:44.496 17
18 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:45.541 18
107% tyd: 1:49.715
19 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:57.354 19
20 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari geen tyd 20
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Azerbeidjanse Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Azerbeidjanse Grand Prix.

Wedren[wysig | wysig bron]

Die wedren is gewen deur Lewis Hamilton, wat voordeel getrek het uit die feit dat sy spanmaat Valtteri Bottas drie rondtes voor die einde van die wedren 'n pap band opgedoen het en nie klaargemaak het nie. Voor hierdie finale fase was daar 'n lang veiligheidsfase, wat veroorsaak is deur die Red Bull-bestuurders Max Verstappen en Daniel Ricciardo wat met mekaar gebots het, sodat hulle albei moes onttrek. Tydens hierdie veiligheidsfase het die Haas-bestuurder Romain Grosjean teen die muur gebots, wat beteken het dat die veiligheidsmotor langer moes uitbly. Kimi Räikkönen was tweede, voor Sergio Pérez, wat sy eerste podium in twee jaar behaal het.

Pėrez het voor die einde van die wedren Sebastian Vettel verbygesteek, wat vierde gevolg het. Carlos Sainz jr. was in die vyfde plek, voor Sauber-bestuurder Charles Leclerc, wat sesde met die eerste punte van sy Formule 1-loopbaan voltooi het. Fernando Alonso was sewende vir McLaren, terwyl Lance Stroll die eerste punte van die seisoen vir Williams met agtste plek gewen het. Die top 10 is afgesluit deur Stoffel Vandoorne en Toro Rosso-bestuurder Brendon Hartley, wat die eerste punt in sy Formule 1-loopbaan aangeteken het.

Renuitslag[wysig | wysig bron]

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Flag of the United Kingdom.svg Lewis Hamilton Mercedes AMG 51 1:43:44.291 2 25
2 7 Flag of Finland.svg Kimi Räikkönen Ferrari 51 +2.460 6 18
3 11 Flag of Mexico.svg Sergio Pérez Force India-Mercedes 51 +4.024 8 15
4 5 Flag of Germany.svg Sebastian Vettel Ferrari 51 +5.329 1 12
5 55 Flag of Spain.svg Carlos Sainz jr. Renault 51 +7.515 9 10
6 16 Flag of Monaco.svg Charles Leclerc Sauber-Ferrari 51 +9.158 13 8
7 14 Flag of Spain.svg Fernando Alonso McLaren-Renault 51 +10.931 12 6
8 18 Flag of Canada.svg Lance Stroll Williams-Mercedes 51 +12.546 10 4
9 2 Flag of Belgium.svg Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 51 +14.152 16 2
10 28 Flag of New Zealand.svg Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 51 +18.030 19 1
11 9 Flag of Sweden.svg Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 51 +18.512 18
12 10 Flag of France.svg Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 51 +24.720 17
13 20 Flag of Denmark.svg Kevin Magnussen Haas-Ferrari 51 +40.663 15
14 77 Flag of Finland.svg Valtteri Bottas Mercedes AMG 48 Pap band 3
DNF 8 Flag of France.svg Romain Grosjean Haas-Ferrari 42 Ongeluk 20
DNF 33 Flag of the Netherlands.svg Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 39 Botsing 5
DNF 3 Flag of Australia.svg Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 39 Botsing 4
DNF 27 Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg Renault 10 Ongeluk 14
DNF 31 Flag of France.svg Esteban Ocon Force India-Mercedes 0 Ongeluk 7
DNF 35 Flag of Russia.svg Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 0 Ongeluk 11

Puntestand na die Grand Prix[wysig | wysig bron]

Renjaers[wysig | wysig bron]

Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 70 Green Arrow Up Darker.svg 1
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 66 Red Arrow Down.svg 1
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 48 Green Arrow Up Darker.svg 2
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 40 Red Arrow Down.svg 1
5 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 37 Red Arrow Down.svg 1
6 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 28
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 22
8 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 18
9 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 15 Green Arrow Up Darker.svg 1
10 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 13 Green Arrow Up Darker.svg 1
11 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 12 Red Arrow Down.svg 2
12 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
13 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 8
14 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 6
15 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 4
16 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 2
17 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 1
18 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1

Vervaardigers[wysig | wysig bron]

Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Italië Ferrari 114 Green Arrow Up Darker.svg
2 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 110 Red Arrow Down.svg
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 55
4 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 36
5 Vlag van Frankryk Renault 35
6 Vlag van Indië Force India-Mercedes 16
7 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 13
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 11
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 10
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 4

Verwysings[wysig | wysig bron]