Gaan na inhoud

2017 Formule Een-seisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2017 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 2016 Volgende: 2018
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.

Die Formule Een-seisoen van 2017 het uit 20 Grands Prix-wedrenne bestaan, wat oor alle wêrelddele, behalwe Afrika, plaasgevind het.

Mercedes-Benz was die huidige vervaardigerskampioen in die F1-Wêreldkampioenskapsreeks. Hier afgeneem is hul 2017-renmotor, bestuur deur Valtteri Bottas.

Kalender en uitslae

[wysig | wysig bron]
Rondte Ren Datum Wenjaer Wenmotor Verslag
1. Vlag van Australië Australiese Grand Prix 26 Maart Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari Verslag
2. Vlag van Volksrepubliek China Chinese Grand Prix 9 April Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
3. Vlag van Bahrein Bahreinse Grand Prix 16 April Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari Verslag
4. Vlag van Rusland Russiese Grand Prix 30 April Vlag van Finland Valtteri Bottas Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
5. Vlag van Spanje Spaanse Grand Prix 14 Mei Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
6. Vlag van Monaco Monaco Grand Prix 28 Mei Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari Verslag
7. Vlag van Kanada Kanadese Grand Prix 11 Junie Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
8. Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjanse Grand Prix 25 Junie Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer Verslag
9. Vlag van Oostenryk Oostenrykse Grand Prix 9 Julie Vlag van Finland Valtteri Bottas Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
10. Vlag van Verenigde Koninkryk Britse Grand Prix 16 Julie Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
11. Vlag van Hongarye Hongaarse Grand Prix 30 Julie Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari Verslag
12. Vlag van België Belgiese Grand Prix 27 Augustus Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
13. Vlag van Italië Italiaanse Grand Prix 3 September Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
14. Vlag van Singapoer Singapoerse Grand Prix 17 September Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
15. Vlag van Maleisië Maleisiese Grand Prix 1 Oktober Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer Verslag
16. Vlag van Japan Japannese Grand Prix 8 Oktober Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
17. Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Grand Prix 22 Oktober Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes Verslag
18. Vlag van Meksiko Meksikaanse Grand Prix 29 Oktober Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer Verslag
19. Vlag van Brasilië Brasiliaanse Grand Prix 12 November Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari Verslag
20. Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Aboe Dhabi Grand Prix 26 November Vlag van Finland Valtteri Bottas Vlag van Duitsland Mercedes Verslag

Ingeskrewe spanne en renjaers

[wysig | wysig bron]

Die volgende spanne en renjaers het aan die FIA Formule 1-wêreldkampioenskap in 2017 deelgeneem:

Span Vervaardiger Onderstel Enjin No. Renjaers
Scuderia Ferrari Ferrari SF70H Ferrari 062 5 Sebastian Vettel[1]
7 Kimi Räikkönen[2]
Sahara Force India F1-span Force India-Mercedes VJM10 Mercedes-AMG F1 M08 EQ Power+ 11 Sergio Pérez[3]
31 Esteban Ocon[4]
Haas F1-span Haas-Ferrari VF-17 Ferrari 062 8 Romain Grosjean[5]
20 Kevin Magnussen[6]
McLaren-Honda F1-span McLaren-Honda MCL32 Honda RA617H 2 Stoffel Vandoorne[7]
14 Fernando Alonso[7]
Mercedes AMG Petronas F1-span Mercedes F1 W08 EQ Power+ Mercedes-AMG F1 M08 EQ Power+ 44 Lewis Hamilton[8]
77 Valtteri Bottas[9]
Red Bull Racing Red Bull-TAG Heuer RB13 TAG Heuer 3 Daniel Ricciardo[10]
33 Max Verstappen[11]
Renault Sport F1-span Renault R.S.17 Renault R.E.17 27 Nico Hülkenberg[12]
30 Jolyon Palmer[13]
Sauber F1-span Sauber-Ferrari C36 Ferrari 061 9 Marcus Ericsson[14]
94 Pascal Wehrlein[15]
Scuderia Toro Rosso Toro Rosso-Renault STR12 Renault 26 Daniil Kvyat[16]
55 Carlos Sainz jr.[17]
Williams Martini Racing Williams-Mercedes FW40[18] Mercedes-AMG F1 M08 EQ Power+ 18 Lance Stroll[19]
19 Felipe Massa[19][20]

Opmerking:

  • Pirelli is die enigste bandverskaffer in 2017.

Veranderinge van renjaers in 2017

[wysig | wysig bron]
Van funksie verander
Van span verander
Nuut/terugkerend na Formule 1

Veranderinge by spanne in 2017

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]