Bespreking:Township

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Daar is 'n verskil tussen lokasie en township. Lokasie is 'n ou woord wat in die konteks van apartheid gebruik is. Daar is baie townships, soos die op hierdie lys, wat beslis nie as lokasies geklassifiseer kan word nie. Die woord lokasie kan glad nie in die moderne konteks gebruik word nie. Winston (kontak) 11:51, 29 Maart 2011 (UTC)

We have already discussed this: Bespreking:Khayelitsha Bezuidenhout (kontak) 13:35, 29 Maart 2011 (UTC)
Moet ons die artikel eerder na township skuif? Ek hou nie van die woord "township" nie, maar dit word deesdae algemeen gebruik. Groete. Anoniem
Beslis, ja. Die enigste alternatiewe is bruin/swart woonbuurt, en dit het nooit inslag gevind nie. Winston (kontak) 21:04, 29 Maart 2011 (UTC)
Gaaf, kan jy dit vir ons skuif asb. Groete. Anoniem
Natuurlik kan die woord lokasie ook in ander kontekste gebruik word, ook in moderne kontekste. --41.146.41.250 15:51, 11 Julie 2016 (UTC)

Naam[wysig bron]

Skuif asb. van Lokasie na Township. Groete. Anoniem

Perfek! Dankie JCIV!