Bethany, Vrystaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bethany
Ligging van Bethany op 'n kaart (Vrystaat)
Bethany
Bethany
Koördinate: 29°35′53″S 25°57′22″O / 29.59806°S 25.95611°O / -29.59806; 25.95611Koördinate: 29°35′53″S 25°57′22″O / 29.59806°S 25.95611°O / -29.59806; 25.95611
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Xhariep
Plaaslike Munisipaliteit Kopanong
Stigting 1834
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode
Skakelkode(s) 051

Bethany is 'n voormalige sendingstasie van die Berlynse Sendinggenootskap, geleë in die suide van die Vrystaat, in Suid-Afrika.

Dit is in 1834 gestig deur Gebel en Kraul om die Korana te bedien. Die naam is Hebreeus vir 'n huis van ellende. Die stasie is herdoop na Wurasoord in 1919, nadat ene C Wuras verantwoordelikheid daarvoor oorgeneem het.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 76. Besoek op 28 Augustus 2013.