Trompsburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Trompsburg
Trompsburg se stadsaal
Trompsburg se stadsaal
Ligging van Trompsburg op 'n kaart (Vrystaat)
Trompsburg
Trompsburg
 Trompsburg se ligging in Vrystaat
Koördinate: 30°01′0″S 25°46′0″O / 30.01667°S 25.76667°O / -30.01667; 25.76667Koördinate: 30°01′0″S 25°46′0″O / 30.01667°S 25.76667°O / -30.01667; 25.76667
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Xhariep
Munisipaliteit Kopanong
Stigting 1891
Regering
 - Tipe Munisipaliteit
 - Burgemeester Xolile Mathwa (ANC)
Oppervlak[1]
 - Dorp 16,2 km²  (6,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 5 338
 - Digtheid 330/km² (854,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Swart 70.2%
 • Kleurling 22.1%
 • Indiër/Asiër 0.5%
 • Blank 6.6%
 • Ander 0.6%
Taal (2011)[1]
 • Suid-Sotho 41.3%
 • Afrikaans 35.7%
 • Xhosa 15.7%
 • Engels 1.8%
 • Ander 5.5%
Poskode (straat) 9913
Poskode (posbus) 9913
Skakelkode(s) 051

Trompsburg is 'n dorp in die provinsie Vrystaat (Suid-Afrika) en die ekonomiese sentrum van die Suid-Afrikaanse merinoskaapteelt. Die dorp is 37 km suid van Edenburg, 30 km noord van Springfontein en die N1 nasionale pad gaan langs die dorpie verby.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Trompsburgspoorwegstasie
Verinneweerde stasie

Met die bou van 'n spoorlyn in die gebied het die dorp ontwikkel op die plaas Middelwater, wat aan Jan en Bastiaan Tromp behoort het.

Die dorp se naam is verskeie kere gewysig. Dit het aanvanklik bekend gestaan as Jagersfontein Road, maar is later ter ere van Sir Hamilton J. Goold-Adams, goewerneur van die Oranjerivierkolonie in die tydperk tussen 1902 en 1910, herdoop tot Hamilton. Die huidige naam herinner aan die oorspronklike eienaars van die plaas Middelwater.

Trompsburg het in 1902 munisipale status verkry.

Distrik[wysig | wysig bron]

Die distrik is ongeveer 2 000 km² groot. Daar word hoofsaaklik met Merinoskape geboer.

Boorlinge[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Madikgetla en Trompsburg tydens die 2011-Sensus.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]