Van Stadensrus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Van Stadensrus
Ligging van Van Stadensrus op 'n kaart (Vrystaat)
Van Stadensrus
Van Stadensrus
 Van Stadensrus se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°59′0″S 27°1′0″O / 29.98333°S 27.01667°O / -29.98333; 27.01667Koördinate: 29°59′0″S 27°1′0″O / 29.98333°S 27.01667°O / -29.98333; 27.01667
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distrik Xhariep
Munisipaliteit Naledi
Stigting 1925
Oppervlak[1]
 - Dorp 38,6 km²  (14,9 vk m)
Hoogte 1 099 m (3 606 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 9 553
 - Digtheid 247/km² (639,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 2.1%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Kleurling 0.6%
 • Swart 96.6%
 • Ander 0.5%
Taal (2011)[1]
 • Sotho 85.4%
 • Xhosa 5.6%
 • Afrikaans 4.1%
 • Engels 1.8%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate) 9945
Poskode (posbusse) 9945
Skakelkode(s) 051

Van Stadensrus is 'n dorp in die suidooste van die Vrystaat (in Suid-Afrika), naby Lesotho. Die dorp is 29 km suid van Wepener, en 39 km noord van Zastron. Die Egmontdam is hier naby geleë.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Vanstadensrus is 'n jong dorp; dit is eers in 1925 geproklameer. Dit is vernoem na MH van Staden wat die plaas Mook besit het waarop die dorp in 1920 uitgelê is.

Trivia[wysig | wysig bron]

Noord van die dorp is die graf van CWA Durand wat ondere andere 'n kommandant was in die Tweede Vryheidsoorlog en een van die eerste persone wat Thaba Bosiu uitgeklim het tydens die tweede Vrystaat-Basoetoe-oorlog van 1865.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Thapelang en Van Stadensrus tydens die 2011-sensus.