Gaan na inhoud

Brandboom

Koördinate: 28°59′0″S 22°11′0″O / 28.98333°S 22.18333°O / -28.98333; 22.18333
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Boegoeberg)
Brandboom
Brandboom is in Noord-Kaap
Brandboom
Brandboom
 Brandboom se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°59′0″S 22°11′0″O / 28.98333°S 22.18333°O / -28.98333; 22.18333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
Munisipaliteit!Kheis
Oppervlak
 • Totaal1,12 km2 (0,43 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 857
 • Digtheid1 658/km2 (4 290/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0,1%
 • Indiërs/Asiërs0,2%
 • Bruin mense97%
 • Swart mense2,3%
 • Ander0,4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 97,5%
 • Tswana 0,7%
 • Engels 0,4%
 • Suid-Sotho 0,4%
 • Ander 1,0%
Poskode (strate)
Poskode (posbusse)
8943

Die plek Brandboom, ook op kaarte aangedui as Boegoeberg, is 'n nedersetting in die !Kheis Plaaslike Munisipaliteit van die Noord-Kaapprovinsie in Suid-Afrika.

Die kleurlingnedersetting lê aan die oewer van die Oranjerivier net suidwes van die N8 nasionale pad.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Brandboom". Sensus 2011.