Raaswater

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Raaswater
Ligging van Raaswater op 'n kaart (Noord-Kaap)
Raaswater
Raaswater
 Raaswater se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°35′26″S 21°11′24″O / 28.59056°S 21.19000°O / -28.59056; 21.19000Koördinate: 28°35′26″S 21°11′24″O / 28.59056°S 21.19000°O / -28.59056; 21.19000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik ZF Mgcawu
Munisipaliteit Dawid Kruiper
Oppervlak[1]
 - Nedersetting 1,41 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Nedersetting 2 798
 - Digtheid 1 984/km² (5 138,5/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Indiër/Asiër 1.0%
 • Kleurling 76.1%
 • Swart 22.7%
 • Ander 0.2%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 86.8%
 • Xhosa 4.9%
 • Tswana 3.9%
 • Sotho 1.8%
 • Ander 2.6%

Raaswater is 'n landelike nedersetting op die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is net suid van Upington in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf geleë.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Raaswater". Sensus 2011.
  2. Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.