Klippunt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Klippunt
Ligging van Klippunt op 'n kaart (Noord-Kaap)
Klippunt
Klippunt
 Klippunt se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°33′8″S 21°9′7″O / 28.55222°S 21.15194°O / -28.55222; 21.15194Koördinate: 28°33′8″S 21°9′7″O / 28.55222°S 21.15194°O / -28.55222; 21.15194
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik ZF Mgcawu
Munisipaliteit Dawid Kruiper
Oppervlak[1]
 - Dorp 5,37 km²  (2,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 3 473
 - Digtheid 647/km² (1 675,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 3.0%
 • Indiër/Asiër 1.0%
 • Kleurling 86.9%
 • Swart 7.6%
 • Ander 1.5%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 95.5%
 • Tswana 1.5%
 • Engels 1.1%
 • Ander 1.9%

Klippunt is 'n landelike nedersetting aan die N14-hoofpad op die noordelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is naby Upington geleë en is in die hartjie van die rosyntjie- en sultanabedryf.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Klippunt". Sensus 2011. 
  2. Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.