Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | ZF Mgcawu | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NC082 | ||
Burgemeester | Malcolm Mitchell | ||
Hoofstad | Kakamas | ||
Grootste tale | Afrikaans, Tswana | ||
Area | 26 358 km² | ||
Bevolking | 65,869 (2011) |
Die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Naam
[wysig | wysig bron]Die naam Kai ǃGarib kom van die Nama taal en beteken "groot rivier", wat verwys na die Oranjerivier wat deur die gebied vloei.[1]
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit:
- Alheit
- Augrabies
- Bloemsmond
- Cillie
- Curries Camp
- Geelkop
- Kakamas (setel)
- Kanoneiland
- Keimoes
- Kenhardt
- Lennetsville
- Louisvale
- Loxtonberg
- Lutzburg
- Marchand
- Neilersdrif
- Raaswater
- Riemvasmaak
- Rooirant
- Soverby