Kakamas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kakamas
'n Waterwiel in Kakamas
'n Waterwiel in Kakamas
Ligging van Kakamas op 'n kaart (Noord-Kaap)
Kakamas
Kakamas
 Kakamas se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°48′S 20°39′O / 28.800°S 20.650°O / -28.800; 20.650Koördinate: 28°48′S 20°39′O / 28.800°S 20.650°O / -28.800; 20.650
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik ZF Mgcawu
Munisipaliteit Kai !Garib
Stigting 1898
Oppervlak[1]
 - Dorp 4,55 km²  (1,8 vk m)
Hoogte 670 m (2 198 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 9 538
 - Digtheid 2 096/km² (5 428,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 9.6%
 • Indiër/Asiër 0.9%
 • Kleurling 81.6%
 • Swart 7.0%
 • Ander 1.0%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 93.5%
 • Tswana 2.3%
 • Engels 1.6%
 • Ander 2.7%
Poskode (strate) 8870
Skakelkode(s) 054
Japie Lutz, ontwerper van die kanaalstelsel uit die Oranjerivier by Upington en Kakamas.

Kakamas is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap, sowat 80 km suidwes van Upington. Dit is in 1898 gestig. Die N14 nasionale pad gaan deur Kakamas en kruis die Oranjerivier in Kakamas.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorp het ontstaan toe die Kaapse parlement in 1893 besluit het om grond (die plase Kakamas, Zoetap en Neus) op die oewers van die Oranjerivier vir die NG Kerk te reserveer. Sodoende kon die kerk 'n arbeidskolonie skep vir die 'armblanke-boere' wat alles verloor het as gevolg van 'n langdurige droogte en 'n runderpes-epidemie in 1897[2]. Die dorp het in 1931 munisipale status verkry.

Distrik[wysig | wysig bron]

Die distrik lewer sultanas, druiwe, en lusern en is bekend vir sy taaipitgeelperskes vir inmaak.

Boorlinge[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Kakamas”. Sensus 2011.
  2. Raper, R.E. (1987). “Dictionary of Southern African Place Names”. Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. URL besoek op 4 Desember 2013.