Karos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Karos
Ligging van Karos op 'n kaart (Noord-Kaap)
Karos
Karos
 Karos se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°25′17″S 21°36′49″O / 28.42139°S 21.61361°O / -28.42139; 21.61361Koördinate: 28°25′17″S 21°36′49″O / 28.42139°S 21.61361°O / -28.42139; 21.61361
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik ZF Mgcawu
Munisipaliteit Dawid Kruiper
Oppervlak[1]
 - Dorp 0,80 km²  (0,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 249
 - Digtheid 1 561/km² (4 043/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 1.3%
 • Indiër/Asiër 2.7%
 • Kleurling 91.0%
 • Swart 4.0%
 • Ander 1.0%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 96.6%
 • Tswana 1.0%
 • Ander 2.4%

Karos is 'n landelike nedersetting op die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Karos". Sensus 2011. 
  2. Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.