Leerkrans
Voorkoms
Leerkrans | |
---|---|
Koördinate: 28°24′19″S 21°31′23″O / 28.40528°S 21.52306°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | ZF Mgcawu |
Munisipaliteit | Dawid Kruiper |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,55 km2 (0,21 vk. myl) |
Hoogte | 891 m (2 923 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 383 |
• Digtheid | 2 515/km2 (6 510/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 93.2% |
• Swart mense | 5.6% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 97.7% |
• Engels | 1.4% |
• Tswana | 0.5% |
• Ander | 4.4% |
Poskode (strate) | 8809 |
Skakelkode | 054 |
Leerkrans is 'n landelike nedersetting aan die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Leerkrans". Sensus 2011.
- ↑ Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.