Boergsoen
Voorkoms
Boergsoen Бургсун | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°17′42″N 44°41′21″O / 47.29500°N 44.68917°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Kettsjeneri |
Bevolking | |
• Totaal | 60 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359120 |
Boergsoen (Russies: Бургсун, Kalmikies: Бурһсн) is 'n dorpie in Kettsjeneri-rajon van Kalmikië, Rusland. Saam met nog twee groter nedersettings behoort dit tot die Kettsjeneri Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê 114 kilometer noordoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en beteken "wilger".[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Boergsoen 53 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 41 | 77,4% |
Dargine | 8 | 15,1% |
Russe | 4 | 7,5% |
Totaal | 53 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 5 Augustus 2023.